fbpx

Goeie dag

Graag wil ek alle ouers, leerders en personeel van Midvaal ‘n wonderlike jaar toewens. Graag wil ek ook versoek dat alle nuwe ouers en leerders so gou moontlik moet inskakel by ons familie.

Ons het baie nuwe projekte wat ons as personeel wil aanpak met die oog op verbeterde denkvaardighede vir personeel en leerders. Daar sal ook meer klem gelê word op positiewe waardes waarvoor ons ook ons ouergemeenskap sal betrek.

Sterkte aan een en elkeen met al die verskillende aktiwiteite van die jaar.

Groete

Mnr.  Attie Swart

Q Ons Skool se Visie?

Om die intellektuele, emosionele en fisiese groei van leerlinge te koester sodat hulle leergierige leerders en verantwoordelike lede van die samelewing word.

Q Wat is die Missie?

Om onderwys en opvoeding van hoogstaande gehalte te lewer aan alle leerlinge van die skool.

Add Review

Your Rating for this listing

angry
crying
sleeping
smily
cool
Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

September, 2020

24

Thursday

    Closed Now

August 26,2019

  • Tuesday
  • 9:00am - 10:00am
  • Wherz
Appointment confirmation email will be sent upon approval.

Awesome Job!

We have received your appointment and will send you a confirmation to your provided email upon approval.

Show all timings
  • Monday07:30 - 14:00
  • Tuesday07:30 - 14:00
  • Wednesday07:30 - 14:00
  • Thursday07:30 - 14:00
  • Friday07:30 - 14:00
building Own or work here? Claim Now! Claim Now!

Claim This Listing