fbpx

Kompas Kleuterakademie Claimed

Toekomsgerig

5.0/5 1 Reviews Add Review
Ons is ‘n kleuterskool in Meyerton waar ons nog omgee vir mekaar, waar die Here ons daaglikse bestaan lei, ons in die regte rigting stuur, vandaar die naam KOMPAS! Ons leuse is TOEKOMSGERIG aangesien ons die toekoms van ons land in ons hande het.
 
KOMPAS Kleuterakademie is ‘n opvoedkundige instelling wat kinders van
3 maande tot 6 jaar huisves asook naskoolleerders van die omliggende skole.
Daar word aan die volgende aandag geskenk:
  • Religieuse onderrig
  • Sosiale ontwikkeling
  • Fisiese vaardighede: Groot- en kleinspierontwikkeling
  • Taalontwikkeling
  • Lewensvaardighede
  • Ruimtelike vaardighede
  • Probleemoplossings vaardighede

Gekwalifiseerde en opgeleide fasiliteerders.

Kompas-liefde

 

 
 
 
 

[Form id=”19″]

 

FAQs

Q Wat word by die skoolfooi ingesluit?

Twee keer verversings, een keer middagete, alle kunsapparaat, alle skoonmaakmiddels, vaders- en moedersdaggeskenke, noodhulpapparaat soos pleisters en ontsmettingsmiddels, rekenaarklasse vir Graad R leerders, werksboekies vir Graad R.

Q Word daar voorsiening gemaak vir naskoolleerders?

Ja ons maak voorsiening vir leerders van omliggende laerskole en hoërskool.

Q Is die skool tydens skoolvakansie oop?

KOMPAS KLEUTERAKADEMIE is oop tydens vakansies. Desembervakansie ook. Ons begin weer Januarie, die eerste werksdag na Nuwejaarsdag.

Q Watter opvoedkundige programme word gevolg?

Kurrikulum 2005 gekomibeer met Besige breintjies, Little Ones, CAPS. Opleidingskursusse word ook bygewoon en voortdurende indiensopleiding.

1 Review for Kompas Kleuterakademie

Cecilia 1 Reviews
Best school ever!!!!! LOVE LOVE LOVE the school!
5.0

This is by far the best school ever!! My kids are extremely happy. Not one morning of tears when dropping off the kids off – that eases a mother’s heart knowing that my kids are happy to be there. They are cared for like they are a teacher’s own kids. The teachers are the best with my kids learning something new every day. I would definitely recommend the school to any parent who wants a safe and caring environment for their kids!

Was this review ...? Interesting 2 LOL 0 Love 3

Author Response

Baie Dankie