fbpx

Hoërskool Dr. Malan is ‘n Afrikaanse Hoërskool met mooi tradisies, ‘n Christelike karakter en ‘n skool waar die Dokkies die eienaars is. Akademie is ons kernbelang en Dr. Malan bied ‘n akademiese sowel as ‘n tegniese studierigting aan sy leerders. Die skool spog met topleerkragte waar ekstralesse, ekstra myle, winterskool en baie moeite deel van ons mondering is.

Kom! Maak Dokkieland jou keuse en maak ‘n verskil aan sport, kultuur, leierskap en in die mense van Dr. Malan. Daar is baie geleenthede om jouself uit te leef op vele terreine. Ons wil graag in jou belê en deel van jou totale menswees aanraak en daarom is waardes vir ons Belangrik:

  • Harde werk
  • Integriteit
  • Respek
  • Eerlikheid
  • Dissipline en
  • Verantwoordelik is maar ‘n paar basiese waardes wat ons in ons Christelike waardesisteem uitleef.

Add Review

Your Rating for this listing

angry
crying
sleeping
smily
cool
Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

October, 2020

26

Monday

DAY OFF

August 26,2019

  • Tuesday
  • 9:00am - 10:00am
  • Wherz
Appointment confirmation email will be sent upon approval.

Awesome Job!

We have received your appointment and will send you a confirmation to your provided email upon approval.

building Own or work here? Claim Now! Claim Now!

Claim This Listing